CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Huistaal: Ons doen Huistaal

R137.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781776070466
UPC:
9781776070466
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Huistaal: Ons doen Huistaal

Authors: Mart Meij, Beatrix de Villiers, Christian Botha, Laurika Henning, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten

Format: Softcover

Die NUWE ALLES-IN-EEN ?Graad R Werkboek vir Huistaal pas aan by die suksesvolle NUWE ALLES-IN-EEN-reeks - die voorgeskrewe werkvelle op die CD in die NUWE ALLES-IN-EEN ?Graad R Huistaal Onderwysersgids is nou in boekvorm om dit vir onderwysers makliker te maak om aan elke leerder uit te deel met nuwe verrykingsaktiwiteite wat by die tema pas vir addisionele assessering van leerder/kind se kennis en vordering. Hierdie opvoedkundige werkboek is ontwerp om leerders se vaardighede te slyp.

Die aktiwiteite in die werkboek is toegespits op multisensoriese ontwikkeling van ruimtelike- en koördinasievaardighede. Die voorgeskrewe werkvelle wat leerders tot aanvulling van die NUWE ALLES-IN-EEN ?Graad R Leerderboek ?doen, is 'n waardevolle assesseringsinstrument en die onderwyser/ouer kan sien watter leerders nie die begrippe verstaan nie en sodoende die verrykingsoefeninge doen op die linkerbladsy.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Best Books
Publisher Title:
Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Huistaal: Ons doen Huistaal
Authors:
Mart Meij, Beatrix de Villiers, Christian Botha, Laurika Henning, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten
Format:
Softcover