Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Nuwe Alles-In-Een Graad R Prenteboek 20: Die ruimtewesens se soektog: Prenteboek 20: Die ruimtemanne se soektog

R42.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781775895305
UPC:
9781775895305
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Nuwe Alles-In-Een Graad R Prenteboek 20: Die ruimtewesens se soektog: Prenteboek 20: Die ruimtemanne se soektog

Author: Mart Meij

Format: Softcover

Die klein prenteboekie word hand-aan-hand saam met die Grootboeke gebruik. Die teks word eers deeglik in die Grootboek met die leerders gelees en die voorgestelde aktiwiteite word gedoen.

Daarna word die boek in die leeshoekie uitgesit. Die leerders ken nou die inhoud en kan vanselfsprekend die aktiwiteite op hul eie in die klein prentboekies aanpak.

Dié prenteboek maak ruim van prente gebruik, maar stel die leerders tog bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid visuele vaardighede en gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die boeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Prenteboek 1 tot in Prenteboek 20 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip.

Hierdie boek sluit aan by die tema “Al spelend deur die jaar!” in die Leerderboek en Onderwysersgids en word saam met Grootboek 20 “Die ruimtemanne se soektog” gebruik.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Best Books
Publisher Title:
Nuwe Alles-In-Een Graad R Prenteboek 20: Die ruimtewesens se soektog: Prenteboek 20: Die ruimtemanne se soektog
Authors:
Mart Meij
Format:
Softcover