Product Description
Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 7 Leesboek 3: Fienie Fee se skoenwinkel
Authors: Marina van Eeden, Zelda Vorster, Alex van Houwelingen
Format: Softcover
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus:
Features:
-
Leesvaardighede: Lees van links na regs, interpreteer illustrasies, aanvangsklanke van geselekteerde woorde en leestekengebruik.
-
Woordeskatuitbreiding van verskeidenheid skoene, verskeidenheid diere in storie, versamelname en meervoude
-
Herkenning van getalle
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.