Product Description
Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 4 Leesboek 2: Olifant soek 'n huis
Authors: Marina van Eeden, Zelda Vorster, Johan van Rooyen
Format: Softcover
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. - Fokus: Woordeskatuitbreiding: Nuwe woorde in die konteks van “wie woon waar?”. Fonologiese bewuswording: Wat is sinne?
Wat is woorde? Rolspeel lees.
Ontwikkeling van denkvaardighede, raaksien van absurditeite, interpreteer en redeneer.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.