Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Huistaal Grootboek 5: Die aap en meneer Zip

R324.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781775894148
UPC:
9781775894148
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Huistaal Grootboek 5: Die aap en meneer Zip

Authors: Luan Serfontein, Koos Meij

Format: Softcover

Die Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Huistaal Grootboek 5: Die aap en meneer Zip is die tweede boek in die reeks van 16 Grootboeke vir Graad 3 Huistaal, en is geillustreer deur Luan Serfontein. Meneer Zip besoek die dieretuin en ontmoet 'n baie spesiale aap.

Hierdie aap hou van vis! Hulle is sommer gou vriende, en toe meneer Zip weer sien, het hy 'n nuwe buurman!

Hierdie Grootboek pas aan by en verryk die tema "Gesonde eetgewoontes" vir week 11-12 soos in die KABV vereis en voorgeskryf. Die boek word vir Gedeelde lees en Grootgroeplees gebruik.

Die boek bevat ook 'n plakkaat oor gesonde en ongesonde kos. Gebruik hierdie boek saam met die Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Huistaal Leerderboek en Onderwysersgids vir optimale leer en onderrig.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Best Books
Publisher Title:
Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Huistaal Grootboek 5: Die aap en meneer Zip
Authors:
Luan Serfontein, Koos Meij
Format:
Softcover