Product Description
Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Huistaal Grootboek 2: Kaptein Ystervuis, die afgryslike seerower
Authors: Mart Meij, Beatrix de Villiers
Format: Softcover
Die Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Huistaal Grootboek 2: Kaptein Ystervuis, die afgryslike seerower is die tweede boek in die reeks van 16 Grootboeke vir Graad 3 Huistaal, en is geillustreer deur Chris Venter. Kaptein Ystervuis is 'n afgryslike seerower.
Hy is so rof! Hy is so onbeskof!
Op 'n dag ontmoet hy die meisie van sy drome, maar . . .. Hierdie Grootboek pas aan by en verryk die tema "Gevoelens" vir week 3-4 soos in die KABV vereis en voorgeskryf.
Die boek word vir Gedeelde lees en Grootgroeplees gebruik. Gebruik hierdie boek saam met die Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Huistaal Leerderboek en Onderwysersgids vir optimale leer en onderrig.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.