Product Description
Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Huistaal Grootboek 13: Geskenke uit die aarde
Authors: Mart Meij, Melany Pietersen
Format: Softcover
Die Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Huistaal Grootboek 13: Geskenke uit die aarde is die dertiende boek in die reeks van 16 Grootboeke vir Graad 3 Huistaal, en is geillustreer deur Happy Artworks Studio. Hierdie boek handel oor die prosesse waardeur suikerriet en bome gaan om produkte te word.
Hierdie Grootboek pas aan by en verryk die tema "Produkte en prosesse" soos in die KABV vereis en voorgeskryf. Die boek word vir Gedeelde lees en Grootgroeplees gebruik.
Die boek bevat ook 'n plakkaat oor gesonde en ongesonde kos. Gebruik hierdie boek saam met die Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Huistaal Leerderboek en Onderwysersgids vir optimale leer en onderrig.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.