Product Description
Nuwe Alles-in-Een Graad 3 Eerste Addisionele Taal Leerderboek
Authors: Mart Meij, Beatrix de Villiers, Dorothea Korff, Amorie Van Straaten, Rina Erasmus, Waldy Van Wyk, Cindey Jordaan, Glaudina Rossouw
Format: Softcover
Die Eerste Addisionele Taal Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 3. Dit gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van leerinhoud, met minstens twee bladsye volkleuraktiwiteite per week.
Ook verskaf die Leerderboek aktiwiteite wat vir assessering gebruik kan word. Die onderrigplanne in die Onderwysersgidse beskryf volledig hoe, waar en wanneer elke bladsye in die Leerderboek gebruik moet word.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.