Product Description
Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Eerste Addisionele Taal Klankboek vir leerders Onderwysersgids
Authors: Mart Meij, Beatrix de Villiers
Format: Softcover
Die Klankboek vir leerders EAT Onderwysersgids bevat 'n jaarplan en die vier kwartaalplanne. Die onderrigplanne sluit die volgende in: die weeklikse onderrigplan, wenke en noodsaaklike inligting as agtergrondkennis voordat die lesse aangepak word, volledige stap-vir-stap-lesse vir elke dag en leiding om die voorgeskrewe assesseringstake te voltooi.
Dit bevat die memorandum vir die aktiwiteite in die leerder se boek. Die Onderwysersgids is volgens die vereistes KABV ontwikkel.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.