Product Description
Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Eerste Addisionele Taal Grootboek 5: Die vrugtefee wat so vergeet: Grootboek 5: Die vrugtefee wat so kon vergeet
Author: Mart Meij
Format: Softcover
Die Grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel.
Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 3-leerder te pas.
Hierdie boek sluit aan by die tema “Meer oor myself” in die Leerderboek en Onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.