Product Description
Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Huistaal Grootboek 6: Drie varkies bak koek
Author: Mart Meij
Format: Softcover
Die Grootboek is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswêreld en sin van humor van die Graad 1-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “Veiligheid in en om die huis” in die Leerderboek en Onderwysersgids.
Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.