Product Description
Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Huistaal Grootboek 2: Die ryk prinsie gaan skool toe
Author: Mart Meij
Format: Softcover
Die Grootboeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswêreld en sin van humor van die Graad 1-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “By die skool” in die Leerderboek en Onderwysersgids.
Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.