Product Description
Noudat slapende honde
Author: Ronelda Kamfer
Format: Softcover
Eugène Marais-prys 2009 Kamfer is vreesloos, en skroom nie weg van taboe-onderwerpe nie. In gedigte wat tegelyk toeganklik en onkonvensioneel is, skryf sy veral oor tragedies wat alledaags geword het in die wêreld waarin sy haar bevind – dwelms, druglords, en kinders wat doen wat hulle nie hoef te doen nie.
Noudat slapende honde is in Nederlands vertaal, en het groot lof in Nederland ontvang. Die digter Thomas Möhlmann noem dit in ’n resensie: “Een fascinerende bundeling levensberichten van een scherp talent”.
“Dis ’n besondere sterk debuut: kompromisloos en ontsenuend in die manier waarop die lewenswyse in Blackheath beleef word.” – Joan Hambidge, Die Burger (2008)
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.