CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Nagdier

R330.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781776380879
UPC:
9781776380879
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Nagdier

Author: Marie Lotz

Format: Paperback

Bekende sakeman Peet Hoffman word laatnag in sy studeerkamer dood-geskiet. ’n Paar dae later word ’n egpaar in hul naweekhuis in die bos vermoor. Die vroulike slagoffer is op ’n veel gruweliker wyse om die lewe gebring, maar die modus operandi van al drie moorde toon duidelike ooreenkomste.

Waarom het Terese Ebersohn se moordenaar haar met soveel passie gehaat? En hoe hou die drie moorde verband met die ontvoering van ’n bejaarde man kort daarna? Voor hy hom kom kry, bevind majoor Alek Strauss hom in die middel van ’n klein oorlog waarin die raaisels van die hede slegs deur die verlede opgelos kan word.

About the Author

Marie Lotz is die skrywer van die spanningsromans Roofdier, Polsslag en Maalkolk wat al drie Nielsen se topverkoperlyste gehaal het. Wanneer sy nie spanningsfiksie skryf nie, werk sy as vryskuttaalpraktisyn.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher Title:
Nagdier TPB
Authors:
Marie Lotz
Publication Date:
01/07/2025
Language:
Afrikaans
Pages:
320
Dimensions:
234 × 153 × 24.7 mm
Weight:
140 g