CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

My ouma is ’n rock-ster

R190.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799350845
UPC:
9780799350845
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

My ouma is ’n rock-ster

Author: Jaco Jacobs  •  Illustrator: Stephen Wallace

Format: Paperback

Recommended for ages 7+

 

Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident.

Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en ’n rooi sportmotor aangeskaf! Dit is egter nie aldag maklik om die beroemdste ouma in die land te hê nie, soos wat Rikus uitvind toe ’n skurk probeer om sy ouma te ontvoer…

 

About the Author

Jaco Jacobs is die skrywer van vele bekroonde, topverkoper boeke vir kleuters, kinders en tieners. Hy vertaal graag en het al vertalings vir kinders en tieners in beide fiksie- en niefiksieboeke gedoen.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/02/2011
Language:
Afrikaans
Pages:
40
Dimensions:
212 × 137 mm
Weight:
0.1 kg