CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

My groot Lofkleuterbybel

R340.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799398144
UPC:
9780799398144
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

My groot Lofkleuterbybel

Author: Jan de Wet

Format: Paperback

Recommended for ages 5+

 

Bekende Bybelverhale opnuut uitgegee! Lees, luister en geniet die Bybelverhale, -liedjies en illustrasies saam met jou kleuter. Die Bybelverhale is geskryf om saam met die skrywer se voorlees- en liedjieopnames gebruik te word. ’n QR kode word in die boek ingesluit wat lesers gratis toegang bied tot die skrywer se voorlees- en liedjieopnames. Kleuters kan na die voorgeleesde voorlees- en liedjieopnames luister terwyl hulle na die illustrasies kyk. Jy kan óf die kleuter aan die Bybelverhale bekend stel deur dit voor te lees terwyl hy of sy na die illustrasie kyk, óf deur saam na die storie op die opname te luister. Terwyl elke Bybelverhaal met groot sorg getrou aan die Skrif oorvertel word, is die taalvlak en -vermoë en die ontwikkeling van ’n gesonde Godbegrip by die kleuter in ag geneem by die skep van hierdie publikasie. Deurgaans word Bybelse waardes deur die teks en illustrasies beklemtoon. Gebruik die illustrasies om gesprekke met jou kleuter te stimuleer. Na die Bybelverhaal is daar ’n gebed wat jy saam met jou kleuter kan bid. Kyk ook uit vir die dierevriende wat die Bybelverhaal-reis saam met die kleuter af lê. Die diere help die kleuter om te onthou wat die hoofboodskap of -waarde van die verhaal is.

 

About the Author

Jan de Wet is veral bekend vir sy betrokkenheid by die kinderproduksies Lofkleuters en Loflaaities. Hiervandaan het My groot lofkleuterbybel voortgekom.

Hy het ook talle geestelike boeke vir volwassenes geskryf.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LUCA
Series:
My groot Lofkleuterbybel
Publication Date:
06/11/2019
Language:
Afrikaans
Pages:
208
Dimensions:
280 × 210 × 14 mm
Weight:
0.6 kg