Product Description
Minki die TV-ster
Author: Jaco Jacobs
Format: Paperback
Recommended for ages 6+
Minki die TV-ster: Minki en haar maats kan nie wag nie! Een van hul gunsteling-musieksterre gaan ’n video by die skool kom maak – en almal gaan die kans kry om daarin te verskyn.
Een meisie gaan egter ’n spesiale rol in die video kry, en Danika is vas oortuig dit gaan sy wees. Maar toe iemand anders uit die bloute die rol kry, maak Danika ’n nare plan om wraak te neem …
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.