CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Mieke

R310.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780639606125
UPC:
9780639606125
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Mieke

Author: Mariël le Roux

Format: Paperback

 

Liefde vra soms van jou om onmoontlik dapper te wees ... Mieke se lewe verander binne ’n oogwink wanneer Boeta met sy koffer en ’n sopnat klein katjie aan haar deur klop.

Boeta, die desperate lomp vyftienjarige seun wat verstandelik gestemd is en opsluit sy pa soek. Hy weier om verder by sy ma en oom Voël te woon.

Oom Voël is gemeen en raas met hom, en hy hou niks van oom Voël nie. Teen haar beterwete nooi Mieke vir Boeta in haar huis en haar lewe.

Sy het nie geweet van haar man se vorige verhouding óf sy kind nie. Hoe kan sy Boeta kwalik neem vir sy pa se vergrype as jongman?

Buitendien, Boeta hou almal se harte in die holte van sy hand. Mieke leer dat die mense wat jy liefhet soms van jou vra om onmoontlik dapper te wees.

Dat seerkry en heelword verskillende kante van ’n munt is. En dat almal uiteindelik die koestering van huis en huismense nodig het.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
22/02/2021
Language:
Afrikaans
Pages:
348
Dimensions:
234 × 152 × 15 mm
Weight:
0.4 kg