CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Meerkrag 2e (multigenre SP)

Now: R234.56
Was: R275.95
In stock
Write a Review
SKU:
ISBN 9780195982688
UPC:
9780195982688
Condition:
New
Availability:
Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK,In stock at warehouse • Ships in 3–5 working days

Product Description

Meerkrag 2e (multigenre SP)

Format: Physical Hardcopy

Doen gedigte dit vir jou? Hou jy van stories of stel jy meer in drama belang?

Meerkrag is die boek wat jou die kans gee om self te besluit en self te kies. Jy ontmoet van die heel beste skrywers in Afrikaans dié wat gereeld met die pryse en lofwoorde wegloop.

Jy sal onmiddellik die (nogal uiteenlopende) name herken van Sheila Cussons, Gert Vlok Nel, Antjie Krog, Philip de Vos, Koos Kombuis, Rachelle Greeff, Diana Ferrus, François Bloemhof, Dana Snyman, Fanie Viljoen en Petra Müller. Terselfdertyd leer ken jy ook n handvol opwindende nuwer skrywers.

En deur die bank skryf dié mense soos ons praat stedeling, dorpenaar of plattelander. Elke skrywer se styl is eiesoortig.

Elkeen se hart klop anders. Maar as dit by kinders en tieners kom, dink hulle eenders: n kind wat lees is n kind wat uitstyg.

Hulle weet, want dit het hulle ervaar. Boeke bring die hele wye wêreld tot in die holte van jou hand.

Elke stuk word afgesluit met vrae. Nie om jou of jou onderwyser vas te vra n ie, maar juis om die teks vir jou te help oopsluit.

Meerkrag is vir jou om te geniet. En van dié vertrekpunt die wêreld en al sy maltrap mense van nader te leer ken.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of SA School and Office Supplies (Pty) Ltd, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Oxford University Press
Format:
Physical Hardcopy
Next Stock ETA (Working Days):
40
Status:
Sea Freight
Author/s:
R. Greeff (compiler)
Publisher Title:
Meerkrag 2e (Afrikaans multigenre SP)