Product Description
Meer as net 'n ma
Authors: Lente Swift, Suzanne Smit, Juanli
Format: Softcover
Die beeld van ouerskap op sosiale media is lieflik, maar ver van die werklikheid af. En dan is daar die mommy wars...
Drie doodgewone ma’s, het besluit dis genoeg van die mededinging en oordeel – ma’s behoort mekaar eerder te ondersteun. En só is Die Naguilklub gebore: ’n oordeelvrye digitale ruimte waar ma’s mekaar inspireer, ondersteun en raad gee.
In dié boek deel die stigterlede hul ouerskapervarings. Eerlik, hartroerend, dikwels skreeusnaaks, en gevul met die soet en swaarkry van ouerskap.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.