Product Description
Man uit die dode: 'n Ella Neser-roman
Author: Chris Karsten
Format: Softcover
Danksy die virus is Ella terug van haar seevaart rondom die Karibiese Eilande, nou sonder werk en platsak. Lou oorreed haar om ’n ondersoek te loods na drie vermiste jong mans op Osspruit, in Mpumalanga.
Die drie het oënskynlik besluit om weg te loop . . . Dis net die eksentrieke gastehuis-eienaar Cornelissen wat meer sinistere gebeure vermoed.
Hoe dieper Ella begin krap, hoe meer besef sy daar ís ’n gewetenlose brein wat agteraf konkel. Dit verskyn eers as vervolgverhaal op Netwerk24.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.