CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Maleierkind – Stories uit die Bo-Kaap

R0.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780637009560
UPC:
9780637009560
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Maleierkind – Stories uit die Bo-Kaap

Author: Wendy Maartens

Format: Paperback

Recommended for ages 9+

 

DIE BOEK

Maleierkind – Stories uit die Bo-Kaap is ’n kleurvolle bundel verhale wat die geskiedenis, mites en volksverhale van die Kaapse Maleiergemeenskap laat herleef. Wendy Maartens bring klassieke Bo-Kaapse stories met warmte, humor en toeganklikheid aan jong lesers oor.

Bekende verhale soos “Doederomandro”, “Die drie broers en die blou voëltjie”, “Boer en Jakkals”, “Die prinses en die goue vis”, en “Kasim en die mensvreter” verskyn saam met historiese afdelings oor die slawe se reis na die Kaap, die ontstaan van slawename, die aandklok, en Afrikaans se Bo-Kaapse wortels.

Elke storie vier dapperheid, eerlikheid, liefde en hoop — temas wat vandag net so relevant is as eeue gelede.

THE BOOK

Maleierkind – Stories from the Bo-Kaap is a vibrant collection of Cape Malay folktales, myths and legends retold by acclaimed South African author Wendy Maartens. Blending folklore and real history, the book introduces young readers to the rich storytelling traditions of the Bo-Kaap community.

Classic tales such as “Doederomandro”, “The Three Brothers and the Blue Bird”, “Farmer and Jackal”, “The Princess and the Golden Fish”, and “Kasim and the Man-Eater” appear alongside fascinating historical background pieces about the slave history of the Cape, the origin of slave names, the curfew bell, and the Bo-Kaap’s influence on Afrikaans.

Each story celebrates courage, kindness and identity — bringing the magic and wisdom of South Africa’s past to life for new generations.

 

About the Author

Wendy Maartens woon tans in Melkbosstrand. Wendy se passie is om kinders te help om hulself, hul leefwêreld en mekaar oor kultuurgrense heen beter te verstaan deur die stories van hul komvandaan.

Haar volksverhale, legendes en ware stories tot heldeverhale, dierestories en spookstories trap diep spore in die literêre storielandskap van bewaring, Sy bemagtig kinders om die uitdagings van elke dag d.m.v. stories die hoof te bied. Ander titels van Wendy wat onlangs verskyn het: Jeremia en die Amandelboom, Ek lees self reeks, My hart is oppi plaas!, Donkie se lang pad dorp toe en vele meer.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
03/08/2026
Language:
Afrikaans
Pages:
160
Dimensions:
212 × 137 × 12 mm