CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Lugbraaier: Herman se 100 beste resepte

R360.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781776194377
UPC:
9781776194377
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Lugbraaier: Herman se 100 beste resepte

Author: Herman Lensing

Format: Paperback

“Elke resep is uniek, elkeen is getoets en ek belowe jou elkeen van hulle sal iets anders na jou tafel toe bring.” Is jy op soek na geurige geregte wat vinnig en maklik is om aanmekaar te slaan? Verken dan die wonderwêreld van die lugbraaier saam met die sjef en kosskrywer Herman Lensing en ontdek waarom dié veelsydige toestel jou nuwe beste vriendin is.

Vir Lugbraaier het Herman 100 van sy heel gewildste lugbraaierresepte gekies. Sy heerlike ontbyte, aanloklike bykosse, geurige hoofgeregte, uithaler gebak en verruklike nageregte sal jou mond laat water.

Met sy kenmerkende kreatiewe flair en kookvernuf, wys Herman jou waarom dié veelsydige toestel jou nuwe beste vriendin is. Of jy nou ’n beginner of ’n ou hand met lugbraaiers is, dié boek is vir jou.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Jonathan Ball Publishers
Publisher Title:
Lugbraaier: Herman se 100 beste resepte
Authors:
Herman Lensing
Format:
Paperback