CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Lotta se lewe 14: Red die eekhorings!

R220.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780798183970
UPC:
9780798183970
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Lotta se lewe 14: Red die eekhorings!

Authors: Alice Pantermuller, Kobus Geldenhuys

Format: Softcover

Lotta is só opgewonde! Dis ’n nuwe skooljaar en hulle het ’n nuwe klasonderwyser.

Hulle huiswerk is om ’n videokanaal op die internet te begin. Lotta weet gelukkig hoe dit werk, want Mamma het nou haar eie TV-program waarop sy allerhande produkte uittoets (SANDRA SE WÊRELD op kanaal 987).

Maar Lotta en Chantelle se PRODUKTASTIESE PRODUKTOETSERS-kanaal is ongelukkig nie so gewild nie. So hulle gaan nie meer sosialemediasterre word nie, maar eerder betoog om diere te beskerm.

Hulle is mos mal oor diere! Dit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe!

Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings!


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publisher Title:
Lotta se lewe 14: Red die eekhorings!
Authors:
Alice Pantermuller, Kobus Geldenhuys
Format:
Softcover