CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 2 Graad 4

R324.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781770029125
UPC:
9781770029125
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 2 Graad 4

Authors: Fanie Viljoen, Marita van Aswegen

Format: Softcover

Liplekker leesdinge (Vlak 2) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit.

Liplekker leesdinge bevat verskeie soorte niefiksie tekste soos koerantberigte, e-posse, boodskappe, boek resensies, pamflette, uitnodigings, advertensies, plakkate, tongknopers, raaisels, grappies, ensovoorts, wat leerders gaande oor lees gaan maak. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir Afrikaans kan ontwikkel en hul leesvaardigheid bevorder.

Die Boek 3-reeks bevat ses bundels: Liplekker leesdinge – Vlak 1 (Graad 4); Liplekker leesdinge – Vlak 2 (Graad 4); Liplekker leesdinge – Vlak 3 (Graad 5); Liplekker leesdinge – Vlak 4 (Graad 5); Liplekker leesdinge – Vlak 5 (Graad 6); Liplekker leesdinge – Vlak 6 (Graad 6).


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Best Books
Publisher Title:
Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 2 Graad 4
Authors:
Fanie Viljoen, Marita van Aswegen
Format:
Softcover