CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Ligloop op jou lewenspad

R350.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780796323071
UPC:
9780796323071
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Ligloop op jou lewenspad

Author: Cas Vos

Format: Softcover

Daar is Lig in die wêreld. Lééf daarom met God.

In ’n uitdagende wêreld is God se lig noodsaaklik. Cas Vos, afgetrede professor en skrywer lei jou in heerlike toeganklike taal met besondere insigte in die Bybel en deeglike uitleg daarvan.

Hy verhelder Skrifgedeeltes in Job, Jona, Prediker, die Psalms en ook die gelykenisse van Jesus. Hy betrek baie gedigte en vertalings van liedere wat vertroos en versterk.

Die 366 dagstukke sal jou lei om lig te loop op jou lewenspad.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Lux Verbi
Publisher Title:
Ligloop op jou lewenspad
Authors:
Cas Vos
Format:
Softcover