CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Lien se Lankstaanskoene deur Derick van der Walt (Grade 10)

R260.00
In stock
Write a Review
SKU:
ISBN 9780624046684
UPC:
9780624046684
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK

Product Description

Lien se Lankstaanskoene

Author/s: Derick van der Walt, Mareli Minnaar

Format: Softcover

Die aangrypende verhaal van ‘n matriekmeisie wat te midde van ‘n familiekrisis leer dat ‘n mens meestal slegs twee keuses het: sink of swem.

Vir Lien Jooste het haar matriekjaar in ‘n nagmerrie ontaard. Dinge by die huis kan nooit weer dieselfde wees nadat alles oornag uitmekaargeval het nie. Om weg te kom, lyk vir haar na die enigste uitweg. Weg van die huis, weg van die aaklige skool waarin sy onverwags beland het, en veral weg van haar ma.
Maar om weg te kom, kos geld. Geld wat sy nie het nie.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2025 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of SA School and Office Supplies (Pty) Ltd, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.