CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Liefde laat jou Rice Krispies anders proe: 20 jaar-uitgawe

R210.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9781776352937
UPC:
9781776352937
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Liefde laat jou Rice Krispies anders proe: 20 jaar-uitgawe

Author: Tania Brink

Format: Paperback

Recommended for ages 11+

 

Marzanne Odendal is ’n uitgesproke tiener wat daarvan droom om eendag ’n beroemde joernalis te word. Ouens is min of meer laaste op haar lysie van dinge waarin sy belang stel – sy gaan eendag rondom die wêreld reis op soek na opwinding en avontuur, sonder ’n jaloerse kêrel of ’n man en kinders wat haar by die huis hou. Maar haar beste vriendin, Nadia, is ’n kenner as dit kom by verlief wees. Sy glo as jy eers jou hart op ’n ou verloor het, is nà ­ks meer dieselfde nie – jou kleinboetie kry dit skielik nie meer reg om jou te irriteer nie, jy kry sommer lus en gee jou mees gehate onderwyser ’n drukkie en selfs jou Rice Krispies proe anders

 

About the Author

Tania Brink is die dogter van twee baie normale ouers en die eienaar van ’n baie abnormale hond. Vandat sy vyf jaar oud is, is haar grootste droom om stories te skryf.

Sy beskryf haar verhale as “stroperige liefdesverhale vir tieners wat siek en sat is vir stroperige liefdesverhale”. Haar gunsteling-tydverdryf is om op maanligaande op die strand perd te ry.

Ongelukkig bly sy deesdae baie ver van die see. Sy glo in die krag van die liefde, die wonder van sonroom, prinse op wit perde, en Sondagmiddagslapies.

Sy het reeds vier ATKV-Kinderboektoekennings gewen.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/03/2022
Language:
Afrikaans
Pages:
104
Dimensions:
212 × 137 mm
Weight:
0.2 kg