CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Leeus met Letsels

R244.00
In stock
Write a Review
SKU:
ISBN 9780798157001
UPC:
9780798157001
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK

Product Description

Leeus met Letsels

Author/s: Fanie Viljoen

Buyi voel soos ’n vreemdeling in London – die plek waar hy gebore is en grootgeword het.

Dan besluit sy ma hy moet by sy pa, wat hy nooit geken het nie, op ’n wildreservaat in Suid-Afrika gaan bly. Maar ook hier voel hy nie tuis nie.

Hy kom agter Afrika bestaan nie net uit wonderlike landskappe en eksotiese diere nie, maar ook gevaar.

’n Mensvreterleeu sluip in die wildreservaat rond op soek na sy volgende prooi. Hoe gaan die avontuurlike André en saggeaarde Simoshile hom uiteindelik help om die letsels wat die leeu agterlaat, ook dié in sy hart, te verwerk?