Product Description
Leesgids: Lukas bou ’n superkar
Author: Liesl Janse van Rensburg
Format: Paperback
In onlangse studies het die fokus verskuif van “wat probeer die outeur sê" na “hoe verstaan die teikenleser die teks en hoe affekteer dit hóm" (die sogenaamde resepsieteorie). Leerders moet dus aangemoedig word om die gepaste terminologie aan te leer sodat hulle hul eie mening sinvol kan verwoord.
Hierdie gids is op die onderwyser ingestem sodat hy die gesprek kan inisieer en lei. Daarom is die gegewe antwoorde eerder riglyne as “korrekte" antwoorde en kan alles aangepas en verander word, na goeddunke van die onderwyser.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace