Product Description
Leer my lees (Vlak 5 Boek 1): Tippie en buks juig (Skooluitgawe)
Authors: José Palmer, Reinette Lombard
Format: Paperback
Recommended for ages 8+
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
LEER MY LEES met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders ’n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees.
Die LEER MY LEES-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, begripsvrae, hoër orde denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk.
Titels beskikbaar in Vlak 5:
Leer my lees (Vlak5) 1: Tippie en Buks juig (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 2: Tippie se vakansie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 3: Tippie en die tandemuis (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 4: Tippie en die wildtuin (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 5: Tippie se plan (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 6: Tippie en die kompetisie (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 7: Tippie braai vleis (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 8: Tippie en Buks speel (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5) 9: Tippie en die skaapskeerders (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak5)10: Tippie en die orkes (Skooluitgawe)
About the Authors
José Palmer and Reinette Lombard have years of experience teaching children who struggle with reading and spelling. The LEER MY LEES / LEARN TO READ series with its colourful illustrations is not only fun to read, but also promotes vocabulary and comprehension.With years of experience in teaching children who have difficulties with reading, spelling, and learning, José Palmer and Reinette Lombard teamed up with Gugu Nkosi and Ntokozo Mkize-Mthembu for this isiZulu series.
Ntokozo Mkhize-Mthembu is a lecturer at UKZN where she completed her doctoral studies specialising in Teacher Development Studies.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace