Product Description
Kwaaiwater
Author: Irna van Zyl
Format: Softcover
Die grootste uitdaging van haar loopbaan wag op speuradjudant Storm van der Merwe. Die kusdorp Hermanus hou vir die eerste keer ooit ’n skrywersfees.
Deel van Storm se verpligtinge is om by die gemeenskapsaal kywie te hou. Maar toe daag die sterskrywer van die dorp nie op vir haar sessie nie.
Haar liggaam word in Kwaaiwater se Mosselrivier gevind. 24 uur later kom ’n visterman af op nóg ’n lyk – weer ’n vrou, dié keer jonk en swart. En dan is daar ’n derde slagoffer.
Drie dae, drie vroue . ..
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.