CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Kwaailappies: Stories oor Afrikaans se komvandaan

R200.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780637008020
UPC:
9780637008020
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Kwaailappies: Stories oor Afrikaans se komvandaan

Author: Ronel van Oort

Format: Paperback

Recommended for ages 11+

 

DIE BOEK

Hierdie boek sal vir kinders ’n omvattende, maar maklik leesbare geskiedenis van Afrikaans se taalontwikkeling gee. Die taal se lang geskiedenis – wat reeds 2 000 jaar voor die VOC se aankoms aan die suidpunt van Afrika begin – word sorgvuldig nagevolg en met deeglike navorsing ondersteun.

Die boek is verdeel in ses hoofstukke wat elk deur middel van ’n storie vertel word. Hierdie geskiedenis sal vir kinders lewe!

THE BOOK

This book will provide children with a comprehensive yet easy-to-read history of the development of the Afrikaans language. The language’s long history – which began 2 000 years before the arrival of the VOC at the southern tip of Africa – is carefully traced and supported by thorough research.

The book is divided into six chapters, each told through a story. This history will come alive for children!

 

About the Author

Ronel van Oort is die outeur van Kwaailappies wat in 2025 verskyn het. In hierdie boek word die unieke ontwikkelingsgeskiedenis van Afrikaans deur middel van stories vir kinders (én volwassenes) verlewendig.
Sy woon op ’n plaas langs die Mooirivier en was jarelank ‘n dosent in Afrikaans aan die NWU in Potchefstroom. Haar PhD het die ontstaan van die verskillende Afrikaanse variëteite ondersoek. Haar verdere navorsing is daarop gerig om kinders se leesbegrip van veral letterkunde te verbeter. Sy is ook medeouteur van ’n aantal Afrikaansskoolhandboeke wat tans in skole gebruik word.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Publication Date:
01/05/2025
Language:
Afrikaans
Pages:
176
Dimensions:
212 × 137 × 13.5 mm
Weight:
0.2 kg