Product Description
Koms van die motman
Author: Chris Karsten
Format: Softcover
Elf jaar gelede is Ella Neser se pa amper noodlottig gewond. En nou, jare later, word die skuldige, Arthur Wilky, weens goeie gedrag op parool vrygelaat.
Binne weke is daar egter nuwe moorde - en van die slagoffers is voormalige tronkmaats van Wilky. In dié slotroman in die jongste Ella Neser-trilogie speel Karsten weer eens kat en muis met die leser.
Wie ís die moordenaar, en waarom huiwer die Nommers-bendemitologie deurgaans soos 'n skaduwee op die rand van die verhaal?
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.