CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Kom Ons Lees Pers Vlak: Tannie Gertruida kom kuier

R95.95
In stock
Write a Review
SKU:
ISBN 9780333590058
UPC:
9780333590058
Condition:
New
Availability:
Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK,In stock at warehouse • Ships in 3–5 working days

Product Description

Kom Ons Lees Pers Vlak: Tannie Gertruida kom kuier

Format: Physical Hardcopy

“Kom Ons Lees is ’n leesreeks wat duidelike progressie bied deur agt verskillende leesvlakke. Dit is ontwerp om leerders in Grade 1–3 te leer lees.

Hierdie gewilde, KABV-goedgekeurde, leesreeks kombineer ’n benadering van humoristiese inhoud en illustrasies om dekodeerbare tekste te bied. Dít verseker dat die reeks ’n hoë vlak van klankversterking in die vroeë stadium van leesontwikkeling verseker.

Die Platformboekies volg op die Kernboeke om ’n verskeidenheid leeservaringe op elkeen van die verskeie leesvlakke te bied. Hierdie verskeidenheid verseker dat leerders stelselmatig vertroue in hul leesvermoëns ontwikkel.

Tannie Gertruida kom kuier is ’n Pers Vlak Platformboek.”

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of SA School and Office Supplies (Pty) Ltd, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Oxford University Press
Format:
Physical Hardcopy
Next Stock ETA (Working Days):
40
Status:
Sea Freight
Author/s:
D. Bailey
Publisher Title:
KOL Pers Vlak Tannie G Kom Kuier