CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Klasgids Augustus 2024 Hoërskool

R0.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780637006651
UPC:
9780637006651
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Klasgids Augustus 2024 Hoërskool

Author: Samestelling

Format: Paperback

Recommended for ages 13+

 

Die Klasgids - Hoërskool is ’n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 8-12. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, en leerders kan dit met vrug vir selfstudie gebruik. Die inhoud van die Klasgidse behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies. Onderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so ’n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.

 

About the Author

Die artikels word deur onderwysers, vakadviseurs, en kenners van vakgebiede geskryf.

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Series:
Klasgids
Publication Date:
01/08/2024
Language:
Afrikaans
Pages:
64
Dimensions:
275 × 210 × 3.9 mm