Product Description
Kitsreken Graad 7 Leerderboek (NKABV)
Authors: T Penlington, M Sawula
Format: Physical Hardcopy
Die Kitsreken -reeks is ontwikkel om deur middel van oefeninge leerders se kernvaardighede in wiskunde te help verbeter en konsolideer. Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week.
Die oefeninge volg mekaar trapsgewys. Die vlak is gepas om leerders maklik te help oefen en hersien, terwyl ekstra aanlyn aktiwiteite hulle belangstelling verder prikkel.
Dit hou hulle gemotiveerd om hulle vaardighede te bly ontwikkel. Vir leerders is die Kitsreken -reeks 'n prettige, maklike manier om selfstandig te werk en hul vordering te toets.
Vir onderwysers wat 'n helder begrip van wiskunde moet hê, is dit 'n onmisbare hulpbron tot selfversekerdheid in die klas. Hierdie Kitsreken -reeks is ook beskikbaar in Engels as Instamaths.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.