CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Kies die lewe: Leer dans in depressie

Now: R165.75
Was: R195.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780796323033
UPC:
9780796323033
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Kies die lewe: Leer dans in depressie

Author: Ivor Swartz

Format: Softcover

Ivor Swartz is ’n depressielyer, maar hy kies die lewe. Ivor na sy eie depressie en pleit dat ons geen mens oordeel vir wat hulle in die donkerste oomblikke gekies het nie.

Hy gesels oor depressie onder tieners en reik 'n sagte hand uit na ouers wat 'n kind aan selfdood verloor het. In hierdie intense persoonlike, dog toeganklike reis gee Ivor nie maklike antwoorde nie, maar vra dat ons ons oë sal oopmaak vir mense rondom ons, en dat ons hulle sal ondersteun.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Lux Verbi
Publisher Title:
Kies die lewe: Leer dans in depressie
Authors:
Ivor Swartz
Format:
Softcover