CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Kiekeboe Dieretuin

R240.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781776194810
UPC:
9781776194810
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Kiekeboe Dieretuin

Authors: Camilla Reid, Ingela P Arrhenius

Format: Board book

Neem 'n reis na die dieretuin in hierdie nuwe dieretema-titel in die gewilde reeks met verskeie skuifblaaie en 'n spieël! Maklik om te gebruik kiekeboe skuifblaaie, 'n snaakse rymteks en verrassingsspieël-einde kombineer in hierdie stylvolle en interaktiewe bordboek vir babas en kleuters!

Met 'n totaal van 10 gladde meganismes om op elke bladsy te stoot, trek of draai, is hierdie pragtige boek propvol prêt! Om gesigte te herken en kiekeboe te speel is van die eerste speletjies wat babas speel.

Dit is hoekom die heel jongste kinders daarvan sal hou om al die vriendelike dieretuindiere in hierdie boek te vind - en dit weer en weer sal wil lees.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Bouncy Ball
Publisher Title:
Kiekeboe Dieretuin
Authors:
Camilla Reid, Ingela P Arrhenius
Format:
Board book