Product Description
Key Links Big Books - Die Iesiegrimmige kameel: Shared Reading 4
Author: Jill Eggleton
Format: Physical Hardcopy
In hierdie Gedeelde Lees Groot Boek gaan Kasim op 'n reis op die rug van 'n onbeskofte kameel wat weier om sy maniere te verander. Die magiese, ritmiese, rymende teks verseker dat leerders dit oor en oor sal wil lees en herlees.
Onderwysernotas gee 'n voorgestelde fokus vir elke dag.
Features:
-
Dag 1: Begrip
-
Dag 2: Woordeskat
-
Dag 3: Vloei/Frasering/Vlotheid
-
Dag 4: Klankkennis, Fonemiese Bewustheid
-
Dag 5: Mondelinge, Geskrewe en Visuele taal
Hierdie ritmiese, rymende, Gedeelde Lees Groot Boek help onderwysers om lees te modelleer op 'n vermaaklike manier met die hele klas. In lyn met KABV.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.