CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Kennis Klop Kanker

Now: R265.50
Was: R295.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780980259933
UPC:
9780980259933
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Kennis Klop Kanker

Author: Albert Stegmann Alberts

Format: Paperback

JY HET KANKER! 'n Ystervuis beklem jou hart wanneer jy die diagnose hoor. Ná die skok en ontkenning kom die vrae: Wat gaan nou met my gebeur?

Wat is my oorlewingskans? In Kennis Klop Kanker word die pasiënt, en enigeen wat meer van kanker wil weet, ingelig oor alle fasette van kanker: Wat kanker presies is en hoe kanker ontstaan Die omvangsyfer en suksesse van kankerterapieë Belangrikheid van dieet, noodsaaklike gereelde ondersoeke en selfondersoeke Die vele vertakkinge en benaderinge van moderne terapieë Moderne behandelingsmetodes en prognose van algemene kankers (29 tipes) Deurbrake in molekulêre biologie met minder newe-effekte Beenmurgstamseloorplanting Mediane oorlewingstatistiek Alternatiewe, komplementerende en integrerende terapieë Pasiëntondersteuning, herstel ná mastektomie, kanker by jongmense en kinders, goeie pynkontrole, versorging van pasiënte met gevorderde kanker Ondersteuning deur gemeenskapsorganisasies Skrywer se persoonlike perspektief oor lyding en geloofsgenesing Oor die outeur: Albert Stegmann Alberts is 'n onkoloog wat 33 jaar lank met kankerpasiënte gewerk het.

Hy het gespesialiseer in al die vertakkings van kankerterapie. Hy is die outeur van verskeie internasionale publikasies.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Authors:
Albert Stegmann Alberts
Publisher Title:
Kennis Klop Kanker
Publisher:
Briza Publications
Format:
Paperback