CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Jesus-leierskap: Hoe om te lei in ’n veranderende wêreld

R340.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780796322395
UPC:
9780796322395
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Pre-Order: Ships in 3-4 weeks

Product Description

Jesus-leierskap: Hoe om te lei in ’n veranderende wêreld

Authors: Roedolf Botha, Stephan Joubert

Format: Softcover

Dit is nie maklik om vandag ’n geestelike leier te wees nie. Roedolf Botha probeer die tye waarin ons leef navigeer aan die hand van die Markus-evangelie, met klem op die volgende kwessies: Hoe lei ons getrou aan die missie ons opgelê, wat is die ingesteldhede, aksies en toerusting wat ons nodig het en watter innerlike transformasie vra dit van ons?

Hierdie toeganklike boek sal jou help om die duistere waters van ons deurmekaar tye die hoof te bied.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Lux Verbi
Publisher Title:
Jesus-leierskap: Hoe om te lei in ’n veranderende wêreld
Authors:
Roedolf Botha, Stephan Joubert
Format:
Softcover