Product Description
Jan, Piet, Koos en Jakob
Author: Loftus Marais
Format: Softcover
Dié derde bundel van Marais ontgin opnuut bekende temas uit die digter se oeuvre: verbruikerskultuur, manlike identiteit, tuis/ontuis wees in SA, dikwels met 'n vlymskerp humorsin en 'n nog skerper visuele ingesteldheid. Die verse word saamgeryg in 'n eenheid wat neig na 'n naamlys, of selfs na 'n portretuitstalling.
Met dié verse vestig Marais hom as een van die mees behendige beoefenaars van die hedendaagse digkuns.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.