CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Is alles oraait byrie hys

R255.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780795709753
UPC:
9780795709753
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Is alles oraait byrie hys

Author: Bernie Fabing

Format: Softcover

Die laanie Bernie Fabing by Vannie Kaap wil wiet: Is alles oraait byrie hys? Dis 'n bundel van hul mees popular memes en sluit oek nuwe eksklusiewe content in, wat nooit aanlyn sal verskyn nie.

Vannie Kaap is 'n plaaslike brand wat gewild geraak het toe hul inhoud op Facebook viral gaan. Vannie Kaap, gestig in 2015, se doel is om Kaapse kultuur te eer, maar dit het oek 'n movement geword om ander kulture oor die Cape Coloured se herkoms en taal te leer.

Die deure vannie eerste Vannie Kaap-winkel het in 2017 oepgemaak en daar’s tans winkels innie V&A Waterfront, Cape Gate en Canal Walk. “Is alles oraait byrie hys?” is die tagline wat gepaard gaan met die Vannie Kaap brand – aanlyn en op merchandise.

En as jy nog nie van hulle gehoor het nie . . . raak wys!


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Kwela
Publisher Title:
Is alles oraait byrie hys
Authors:
Bernie Fabing
Format:
Softcover