Early Bird Spring Sale – Banner & Hero
15% OFF Sitewide · 1–30 September

Our Biggest Sale of the Year

EARLY BIRD 🐣 SPRING SALE

Order early and get 15% off all textbooks.
Beat the back-to-school rush – at unbeatable prices.

CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Identifiseer die bome van Suider-Afrika (2de uitgawe)

R400.00
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9781775846802
UPC:
9781775846802
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Identifiseer die bome van Suider-Afrika (2de uitgawe)

Author: Piet van Wyk

Format: Paperback

Dié boek se titel vertel alles! In hierdie bygewerkte tweede uitgawe verskaf dit ’n duidelike begrip hoe bome saamgestel word en waarna om op te let wanneer ’n boom geïdentifiseer word. Die boek word in twee dele verdeel: Deel 1 beskryf en illustreer duidelik die verskillende dele van ’n boom en hul rol in boom-identifikasie.

Deel 2 bevat ’n sleutel van 43 boomgroepe, gebaseer op maklik sigbare stam- en blaareienskappe. Dit verskaf ’n noukeurige oorsig oor elke groep, sowel as die Suid- Afrikaanse boomfamilies wat in die verskillende groepe verteenwoordig word.

Talle kleurfoto’s en verduidelikende illustrasies ondersteun die teks wat dié handleiding toeganklik en gebruikersvriendelik maak. Identifiseer die Bome van Suider-Afrika sal lesers toerus met ’n goeie begrip van die funksionering van bome en waarna hulle moet oplet om dit korrek te kan identifiseer.

Verkoopspunte: ’n Deursigtige en verduidelikende inleiding tot boom-identifikasie; sluit ’n beproefde sleutel tot boomgroepe in, gebaseer op maklik waarneembare funksies; ’n Nuwe uitgawe – bygewerk om die nuutste taksonomiese veranderinge te weerspieël; die perfekte metgesel vir veldgidse oor bome.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Struik Nature
Publisher Title:
Identifiseer die bome van Suider-Afrika (2de uitgawe)
Authors:
Piet van Wyk
Format:
Paperback
Pages:
184
Language:
Afrikaans