Product Description
Hoopvol
Author: Derick van der Walt
Format: Softcover
Ben word koud. Sy mond voel skielik droog.
Hy kyk na die foto teen die varsproduktemark se muur. Sy blik is vasgenael op die man heel regs op die foto.
Hy vat versigtig met sy vinger aan die man se gesig. Hy het ’n pa. ’n Regte pa.
Parallel aan Ben se storie ontvou die verhaal van die 18-jarige Nathalie, ʼn weeskind wat op die Karoo-dorpie Hoopvol woon by die plaaslike pastoor en sy vrou.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.