Product Description
Highlighters (Afrik) Glanspenne: Raak van Boelies Ontslae
Author: Reviva Schermbrucker
Format: Physical Hardcopy
Hierdie boek onthul die ervaring vanuit die gesigspunt van beide die mishandelde en die mishandelaar. Daar is ook herkenning van die boelie se behoefte aan hulp en dit bied insig en raad aan ons almal.
Verskeie tonele word deur ’n dramagroep opgevoer en die boek se brandpunt is ’n skool in die Kaap wat merkwaardige tegnieke gebruik het om die probleem teen te werk.
For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za
© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.