CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Helene de Kock Keur 8: Abel se dogters, Soetwyn vir 'n Sondagkind

R290.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780798183680
UPC:
9780798183680
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Helene de Kock Keur 8: Abel se dogters, Soetwyn vir 'n Sondagkind

Author: Helene de Kock

Format: Softcover

Helene de Kock Keur 8 sluit in ’n Oos-Vrystaatse familiesage en een van haar wynlandromans. In Abel se dogters smag Abel Buitendag se dogters na meer warmte en kontak.

Sedert hul ma se dood, toe hulle nog klein was, klou hul pa verbete vas aan dit wat verby is. Maar soos hulle een vir een uit die huis verlaat en deel word van die groter wêreld, gryp die lewe hul met woede en vreugde vas.

Hulle ervaar die mooi, en ook die bitterheid, wat liefde bring. Adelien bevind haar skielik op ’n plek waar sy dringend haar eie hart moet leer ken.

Bernadette loop ’n pad wat geen vrou ooit self sal kies nie. En Christelle kan eenvoudig nie haar jeugliefde vergeet nie.

Soetwyn vir ’n Sondagkind is die verhaal van ’n jong meisie wat vir die eerste keer voor die kompleksiteite van die lewe te staan kom en in die proses ryp word. Kleintyd al het Nicola besluit dat sy eendag soetwyn gaan maak op haar steifpa se wynplaas.

Maar wanneer sy terugkom van haar studie in die buiteland, het dinge verander.


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publisher Title:
Helene de Kock Keur 8: Abel se dogters, Soetwyn vir 'n Sondagkind
Authors:
Helene de Kock
Format:
Softcover