CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Hekel en word heel 2

R370.00
Write a Review
SKU:
ISBN 9780639601007
UPC:
9780639601007
Condition:
New
Availability:
Most titles ship within 3–10 working days if in stock. Non-stock items may take up to 4–8 weeks to import from overseas or reprint.

Product Description

Hekel en word heel 2

Authors: Nadia de Kock, Hilda Steyn, Jessica Haasbroek

Format: Paperback

 

Stories en patrone in Hekel en word heel 1 het talle hekelliefhebbers bemoedig en vol hoop gelaat. Die nuwe boek in die reeks sal ook.

Dit bevat nuwe patrone en stories oor hoe hekel 21 mense deur moeilike en donker tye gehelp het. Die stories wissel van verlies, werkverwante stres, depressie, siekte, dood tot mishandeling.

Een-en-twintig mense maak hul harte oop en vertel hul aangrypende verhale van stryd en uiteindelike oorwinning. Hulle vind genesing in hekel en werk konstruktief en kreatief om verlies of hartseer te hanteer.

Elke storie dien as inspirasie vir ’n motief en hierdie motief word in ’n projekpatroon gebruik. Daar is maklike en meer uitdagende patrone – iets vir almal!

Hierdie unieke hekelboek bevat patrone vir ponchos, serpe, tjalies, truie en snoedels om net ’n paar te noem. Hekel en word heel 2 is ’n viering van 21 mense se oorwinnings!

 


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited. © 2026 Schoolspace

Other Details

Imprint:
LAPA Publishers
Series:
Hekel en word heel
Publication Date:
22/02/2021
Language:
Afrikaans
Pages:
116
Dimensions:
280 × 210 mm
Weight:
0.4 kg