CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Hartstories van ons land se boere

R315.00
In stock
(0) Write a Review
SKU:
ISBN 9780624092247
UPC:
9780624092247
Condition:
New
Availability:
In stock at warehouse • Ships in +/- 5 working days,Imported title on pre-order • Awaiting stock from UK
Shipping:
Calculated at Checkout

Product Description

Hartstories van ons land se boere

Authors: Ivor Price, Kobus Louwrens

Format: Softcover

Terwyl die gronddebat voortwoed, stel dié boek ons voor aan die landbouers wat die kos verbou waarvan Suid-Afrika leef. Ivor Price en Kobus Louwrens gee ons 'n intieme blik in die daaglikse plaaslewe en uiteenlopende boere se belewenisse van boer.

Of dit nou reuse agribesighede is, of klein maar geliefde plasies wat met passie bewerk word, elke boerdery is uniek en elke boer het 'n storie. Dié boek is 'n inspirerende ode aan ons landbouers, jonk, oud, swart, wit, mans en vroue.

In 'n wêreld waar ons selde mekaar se daaglikse omstandighede verstaan, bring dié boek ons boere se stryd, hartseer én hoop tot binne in ons huise, met medemenslikheid en deernis. – Martelize Brink Dié broodnodige blik op ons landbouers se toewyding aan die aarde, en aan Suid-Afrika, salueer al die ongeprese landbouhelde van ons land. – Nick Serfontein Available at: Graffiti boeke


For custom orders and quotes: shop@schoolspace.co.za

© 2026 Schoolspace. This product description is the exclusive intellectual property of the publisher, protected under copyright law. Unauthorized use, adaption, or copying is strictly prohibited.

Other Details

Publisher:
Tafelberg
Publisher Title:
Hartstories van ons land se boere
Authors:
Ivor Price, Kobus Louwrens
Format:
Softcover